saans

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Bywoord
saans

Etimologie

Van Nederlands 's avonds, 'n versteende genitief van de avond (die aand).

Uitspraak

   
(lêer)

Woordafbreking

saans

Bywoord

    Betekenisse

In, gedurende die aand;

    Voorbeeldsinne

  1. As ek saans om die kampvuur
    As ek saans met my maats om die kampvuur sit, kampvuur sit
    Klop my hart van puur genot.[1]

    Antonieme

Soggens

    Vertalings

  Vertalings:    saans
Engels: in the evening(en)
Nederlands: 's avonds(nl)

Verwysings