Gaan na inhoud

soggens

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Bywoord
soggens
Van Nederlands 's ochtends, 'n versteende genitief van de ochtend (die oggend).
   
(lêer)
sog•gens
In, gedurende die oggend;
  1. Staan vyf minute van jou tyd soggens af en doen hierdie maklike bewegings[1]

    Antonieme

Saans
Snags, smiddags
«Saans gousblom, soggens molshoop.[2]»
'n Persoon wat saans te laat in die bed gekom het, is soggens miserabel

    Vertalings

  Vertalings:    soggens
Engels: in the morning(en)
Nederlands: 's ochtends(nl), 's morgens(nl)