satelliet
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| satelliet | satelliete |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| satellietjie | satellietjies |
- sa∙tel∙liet
- IPA: [satellietˈ]
- 1. 'n Natuurlike voorwerp wat om 'n ander voorwerp wentel weens 'n koppelling deur middel van swaartekrag, bv. die maan wat om die aarde wentel.
- 2. 'n Kunsmatige en gewoonlik tegnologiese voorwerp wat in 'n wentelbaan om 'n primêre voorwerp geplaas is en weens swaartekrag in die wentelbaan bly voortbeweeg.
- 1. Venus het nie 'n natuurlike satelliet nie.
- 2. Die Russe het die eerste satelliet in die ruimte geplaas .
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|