lekker
Voorkoms
- Bekend uit Middelnederlands sedert 1240 in afleidings soos leckerheit (gulsigheid), sedert 1350 ook lecker (smaaklik). Dit is verwant aan die Middelnederlandse werkwoord lecken (met die tong lek)[1]
- lek•ker
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | lekker | |||
| Vergrotend | lekkerder | |||
| Oortreffend | lekkerste | |||
- met 'n aangename smaak
- aangenaam in die algemeen
- Dit is lekker kos!
- Dis nie lekker om jou vrou met 'n ander man te sien nie.
| Vertalings: 1. met 'n aangename smaak | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. aangenaam in die algemeen | |||
|---|---|---|---|

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| lekker | lekkers of lekkergoed |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| lekkertjie | lekkertjies |
- Soetigheid van suiker of sjokolade wat as versnapering of lekkerny genuttig word.
- Die lekker is in 'n mooi papiertjie toegedraai.
- Te veel lekkers maak jou vet.
| Vertalings: lekker | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | ||
|---|---|---|
| Stellend | ||
| Onverboë | lekker | |
| Verboë | lekkere | |
| Partitief | lekkers | |
| Vergrotend | ||
| Onverboë | lekkerder | |
| Verboë | lekkerdere | |
| Partitief | lekkerders | |
| Oortreffend | ||
| Onverboë | lekkerst | |
| Verboë | lekkerste | |
| Bywoord | ||
| Oortreffend | het lekkerst(e) | |
- Hulp:IPA: ['lɛkər]
- lek•ker
- lekker; met 'n aangename smaak
- «We hebben 'n lekker ijsje gegeten.»
- Ons het 'n lekker roomysie geëet.
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 6
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Byvoeglike naamwoorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 6
- Woorde in Nederlands
- Byvoeglike naamwoorde in Nederlands