soldaat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Duitse soldaat.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  soldaat     soldate    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  soldaatjie     soldaatjies  

Woordafbreking

sol•daat

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. (beroepe) (militêr) Iemand wat in die leër diens doen.
  2. (dierkunde) Termiet of mier wat die nes verdedig en op rooftogte uitgaan.

    Voorbeeldsinne

  1. 'n Graf van die Onbekende Soldaat is 'n monument wat gebou is om die stoflike oorskot van een of meer ongeïdentifiseerde soldate te begrawe.
  2. Die soldate wat die kolonie beskerm het sterk kake en gepantserde koppe.

    Vertalings

  Vertalings:    soldaat
Engels: soldier(en)
Nederlands: soldaat(nl)


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord soldaat m soldaten 
Verkleinwoord soldaatje soldaatjes

Uitspraak

Hulp:IPA: [sɔɫ.ˈdat]
   
(lêer)

Woordafbreking

sol•daat

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. (beroepe) Soldaat
  2. (dierkunde) Soldaat; termiet of mier.