Gaan na inhoud

spookdier

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Spookdier.
Enkelvoud Meervoud
  spookdier     spookdiere  
IPA: [ˈspuə̯kdiːr], meervoud: [ˈspuə̯kdiːrə]
سْپُوَكْدِیرْ , meervoud: سْپُوَكْدِیرِی
(soogdiere) op Wikispecies Tarsius Baie klein aapagtige nagdiertjie met groot oë, kort ore en 'n lang pluimstert.

    Sinonieme

spookdiertjie, spookapie

    Vertalings

  Vertalings:    spookdier
Arabies: tarsier(ar)
Duits: Koboldmaki(de)
Engels: tarsier(en)
Frans: tarsier(fr)
Hebreeus: kofif(he)
Nederlands: spookdiertje(nl)
Russies: dolgopjat(ru)
Spaans: tarsio(es), tarsero(es)
Sweeds: spökdjur(sv), vristdjur(sv)