stijgbeugel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord stijgbeugel m stijgbeugel

Etimologie

Samestelling van stijg- en beugel. Eers sedert die 16de eeu uit Nederlands opgeteken (Kiliaan). In Middelnederlands was dit stege(l)reep of stegebant. In Nederlandse dialekte waarin ij steeds as [i:] uitgespreek word, word dikwels stiegbeugel, stiefbeugel (Noordoos-Nederland) of stiebeugel (Vlaandere) gesê. [1]

Uitspraak

Hulp:IPA: ['stɛɪ̭ɣ.bø.ɣəɫ]
   
(lêer)

Woordafbreking

stijg•beu•gel

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. (perdry) Stiebeuel
  2. (anatomie) Stiebeuel

Verwysings