stiebeuel
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| stiebeuel | stiebeuels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| stiebeueltjie | stiebeueltjies |
- stie•beuel
- Hy het sy voete stewig in die stiebeuels.
- Die trommelvlies dra die vibrasies oor na drie beentjies, hulle word die hamer, aambeeld en stiebeuel genoem.
- ysterbeuel
| Vertalings: 1. Vastrapplek vir 'n perderuiter | |||
|---|---|---|---|