suil
Voorkoms

- Sedert die 10de eeu in Oudnederlands as sule, suli in verboë vorme opgeteken. Van Proto-Germaans *sūli-, *sūl(j)ō(n)-. Verdere oorspong is onbekend.[1]
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| suil | suile |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| suiltjie | suiltjes |
- 'n Pilaar of kolom, veral 'n lang, ronde stut wat 'n gedeelte van 'n bouwerk steun/dra.
- Iets waarop 'n mens of groep mense steun; 'n steunpilaar.
- Die suile van 'n tempel -- Die kapiteel/skag/voet van 'n suil
- Waarheid en regverdigheid is die twee suile van 'n staat.
| Vertalings: suil | |||
|---|---|---|---|
- Houte emmer
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van suilen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van suilen
- gebiedende wys van suilen
- 1.: Ik suil.
- 2.: Suil je?
- 3.: Suil! .
| Nom. enk. | Gen. enk. | Meervoud |
|---|---|---|
| suil | suilean |
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde in Baskies
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Werkwoordvorme in Nederlands
- Woorde in Skots-Gaelies
- Anatomie in Skots-Gaelies