verlies
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| verlies | verliese |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| verliesie | verliesies |
- ver•lies
- Wat verloor word of is.
- Sy vertrek na Amerika is 'n groot verlies vir ons departement.
- Die maatskappy het in hierdie kwartaal groot verliese gely.
| Vertalings: verlies | |||
|---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [vər.ˈlis]
-
(lêer)
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | verlies o | verliezen |
| Verkleinwoord | verliesje | verliesjes |
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van verliezen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van verliezen
- gebiedende wys van verliezen
- 1.: Ik verlies.
- 2.: Verlies je?
- 3.: Verlies!
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 7
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 7
- Woorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Werkwoordvorme in Nederlands