verniet
Voorkoms
- Van Nederlands voor niets
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | verniet | verniete | verniets |
-
(lêer)
- ver•niet
- Sonder betaling
- Ja, dis verniete kos. En jy lyk soos seekos! Wel, wel, wel! Ons klein Maui het probleempies met sy aanblik! [1]
Vertalings: verniet | |||
---|---|---|---|
Bywoord |
---|
verniet |
- Tevergeefs, sonder resultaat
- Dan, wanneer Christus terugkom, sal ek tevrede wees dat ek nie verniet gejaag en geswoeg het nie.[2]