verstaanbaar

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   verstaanbaar     verstaanbare     verstaanbaars    
Vergrotend   verstaanbaarder     verstaanbaarders  
Oortreffend   verstaanbaarste  

Woordafbreking

ver•staan•baar

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

Wat verstaan kan word.

    Voorbeeldsinne

  1. ’n Kennisgewing, dokument of visuele voorstelling is in gewone [verstaanbare] taal indien dit redelik is om tot die gevolgtrekking te kom dat ’n gewone verbruiker van die klas van persone vir wie die kennisgewing, dokument of visuele voorstelling bedoel is, met gemiddelde geletterdheidsvaardighede en minimale ondervinding as ’n verbruiker van die betrokke goedere of dienste, verwag kan word om die inhoud, betekenis en belang van die kennisgewing, dokument of visuele voorstelling sonder onnodige inspanning te verstaan.[1]

    Antonieme

Onverstaanbaar

    Afgeleide woorde

Verstaanbaarheid

    Vertalings

  Vertalings:    verstaanbaar
Duits: verständlich(de)
Engels: understandable(en)
Frans: compréhensible(fr)
Nederlands: verstaanbaar(nl), begrijpelijk(nl)

Verwysings


Nederlands (nl)

Byvoeglike naamwoord
Stellend
Onverboë   verstaanbaar  
Verboë   verstaanbare  
Partitief   verstaanbaars  

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

verstaanbaar