waaronder
Voorkoms
| Voornaamwoord |
|---|
| waaronder |
- waar•on•der
- Onder iets of iemand.
- Waarby ingesluit; inklusief.
- Die kas waaronder die kat lê.
- 'n Skrywer kan sy werk in verskeie vorms produseer, waaronder poësie en prosa
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Voornaamwoord |
|---|
| waaronder |
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|