watermeule
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| watermeule | watermeules, watermeulens |
- wa•ter•meu•le
- 'n Masjien wat deur water aangedryf word.
- Die nege watermeulens wat op die noordelike grensgebied van die Potchefstroomse dorpsgrond opgerig is, het die eerste vervaardigingsbedryf in Transvaal in die hand gewerk. .[1]
| Vertalings: watermeule | |||
|---|---|---|---|