watermeul
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| watermeul | watermeule |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| watermeultjie | watermeultjies |
- wa•ter•meul
- 'n Masjien wat deur water aangedryf word.
- Die watermeul by die Worceser-museum by Kleinplasie loop weer soos van ouds nadat ‘n ou bekende vriend die as herstel het.[1]
| Vertalings: watermeul | |||
|---|---|---|---|