werken
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Nederlands (nl)
Stamtye | ||
---|---|---|
werken | werkte | gewerkt |
Tydvorme | ||
Persoon | Teenwoordige Tyd | Verlede Tyd |
ik | werk | werkte |
jij, u | werkt | |
hij, zij, het | werkt | |
wij, jullie, zij | werken | werkten |
Gebiedende Wys | Voltooide deelwoord | Onvoltooide deelwoord |
werk | gewerkt | werkend |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [ˈʋɛr.kə(n)]
-
(lêer)
Woordafbreking
- wer•ken
Werkwoord
Betekenisse
Eienskappe
- Inergatiewe werkwoord.
- Die voltooide deelwoord kan nie attributief gebruik word nie.
- Swakke werkwoord met agtervoegsel -te.
- Tot die begin van die 19de eeu was die verlede tyd wrocht en die deelwoord gewrocht.
Voorbeeldsinne
- «Daar wordt hard aan gewerkt.»
- Daar word hard aan gewerk.
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Meervoud van ☞ werk.