Gaan na inhoud

winter

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  winter    winters  
   
(lêer)
Die koudste seisoen tussen herfs en lente.
In die Suidelike Halfrond val die maande Junie, Julie en Augustus in die winter (meteorologies gesproke).
seisoen, jaargety

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: winter(en)
Nederlands: winter(nl) m
Xhosa: ubusika 14

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor winter.
VS  Hulp:IPA: [ˈwɪntɚ]
   
(lêer)
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord winterwinters
Winter
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord winter mwinters 
Verkleinwoord wintertjewintertjes 
Verouderde vorme
Genitief winterswinters
   
(lêer)
win•ter
Winter.
seizoen, jaargetijde
's winters