Junie
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Junie | Juniemaande |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- یُینِي , meervoud: یُینِیمَانْدِی
Spelling tot 1909
- Juni, meervoud: Junimaande
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Voorbeeldsinne
- Junie is vernoem na die Romeinse godin Juno, die vrou van Jupiter.
Afkorting
Vertalings
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Junie.