wyn
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wyn | wyne |
- Sedert die 10de eeu as uuin in Oudnederlands opgeteken. Van Latyn vinum.[1]
-
(lêer)
- wyn
- (drank) 'n Alkoholiese drank wat deur fermentasie van druiwesap gemaak word
- Goeie wyn, poësie en die Afrikaanse luisterliedjie is beslis goeie pasmaats! [2]
| Vertalings: wyn | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor wyn.