сабота

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Masedonies (mk)

Onbepaald
Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief сабота
sabota
саботи
saboti
Akkusatief сабота
sabota
саботи
saboti
Vokatief сабото
saboto
саботи
saboti
Bepaald
Enkelvoud
Met lidwoord Aanwysend
(hierdie)
Aanwysend
(daardie)
саботата
sabotata
саботава
sabotava
саботана
sabotana
Meervoud
Met lidwoord Aanwysend
(hierdie)
Aanwysend
(daardie)
саботите
sabotite
саботиве
sabotive
саботине
sabotine

Vroulik

Uitspraak

IPA:
onbepaald: [ˈsabɔta], vokatief: [ˈsabɔtɔ]; meervoud: [ˈsabɔti]
bepaald: [saˈbɔtata], aanwysend (hierdie): [saˈbɔtava], aanwysend (daardie): [saˈbɔtana]; meervoud: [saˈbɔtitɛ], aanwysend (hierdie): [saˈbɔtivɛ], aanwysend (daardie): [saˈbɔtinɛ]

Transliterasie

Slavistiek: sabota, meervoud: saboti
VV 1977: sabota, meervoud: saboti
ISO 9: sabota, meervoud: saboti
Library of Congress: sabota, meervoud: saboti

Transkripsie

sabota, meervoud: saboti

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Saterdag

    Uitdrukkings

в сабота, во сабота: op Saterdag.