Faroëes

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Spring na: navigasie, soek

Inhoud

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Predikatief   Faroëes  
Attributief   Faroëse  
Partitief   Faroëes  
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
           

Open book 01.png Byvoeglike naamwoord


Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA: predikatief: [fɑruˈwiə̯s], attributief: [fɑruˈwiə̯sə], partitief: [fɑruˈwiə̯s]


Write.svg Met Arabiese letters:

predikatief: فَارُوَِیسْ , attributief: فَارُوَِیسِی , partitief: فَارُوَِیسْ


Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

  1. Van, betreffende die Faroërs.
  2. Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan die Faroëreilande.
  3. Van, betreffende die Faroëse taal.


Nuvola filesystems www.png Vertalings


Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Faroëes      

Open book 01.png Selfstandige naamwoord


Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA: [fɑruˈwiə̯s]


Write.svg Met Arabiese letters:

فَارُوَِیسْ


Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

'n Noord-Germaanse taal met ongeveer 47 duisend sprekers; een van die amptelike tale van die Faroëreilande.

kode.jpg Taalkodes:

  • ISO 639-1: fo
  • ISO/DIS 639-3: fao
  • SIL: FAE


Nuvola filesystems www.png Vertalings



Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Faroëes


Persoonlike gereedskap
Ander tale