Pennsilvanië-Duits
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | Pennsilvanië-Duits |
| Attributief | Pennsilvanië-Duitse |
| Partitief | Pennsilvanië-Duits |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
Byvoeglike naamwoord
Uitspraak:
- IPA:
- predikatief: [pensəɫˈfɑːnijə dœʏ̯ts], attributief: [pensəɫˈfɑːnijə ˌdœʏ̯tsə], partitief: [pensəɫˈfɑːnijə dœʏ̯ts]
Met Arabiese letters:
- predikatief: پَِنْسِلْفَانِیِی دَُیْتْسْ , attributief: پَِنْسِلْفَانِیِی دَُیْتْسِی , partitief: پَِنْسِلْفَانِیِی دَُیْتْسْ
Betekenisse:
- Van, betreffende die Pennsilvanië-Duitse dialek.
Sinonieme:
Vertalings
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Pennsilvanië-Duits |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA: [pensəɫˈfɑːnijə dœʏ̯ts]
Met Arabiese letters:
- پَِنْسِلْفَانِیِی دَُیْتْسْ
Betekenisse:
- 'n Dialek van die Paltsiese tak met ongeveer 300 duisend sprekers in die Verenigde State en Kanada.
Taalkodes:
-
- ISO/DIS 639-3: pdc