caisson
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- IPA: [keˈson], meervoud: [keˈsons]
- كَِسَُونْ , meervoud: كَِسَُونْسْ
- 'n Omhulling waaruit water gepomp kan word om toegang tot onderwater plekke te bied vir ingenieurswerke ens.
- (Histories:) ammunisiewa
- < Frans caisson, < Middelfrans, < Oud-Oksitaans caissa "kas", < Latyns capsa "bus, doos".
- kofferdam, kisdam
- caissonsiekte, caissonwand
- IPA:
- Suid-Afrikaans: [ˈkəɪ̯sən], meervoud: [ˈkəɪ̯sənz]
- Brits: [ˈkeɪ̯sən], meervoud: [ˈkeɪ̯sənz]
- Amerikaans: [ˈkeɪ̯sɑːn], meervoud: [ˈkeɪ̯sɑːnz]
- Caisson
| Enkelvoud |
Meervoud |
| (sonder lidwoord) |
(met lidwoord) |
(sonder lidwoord) |
(met lidwoord) |
| caisson |
le caisson |
caissons |
les caissons |
- IPA: [kɛˈsɔ̃], bepaald: [ləkɛˈsɔ̃]; meervoud: [kɛˈsɔ̃], bepaald: [lekɛˈsɔ̃]
- Caisson
- IPA: [kɛˈsɔ̃ː], meervoud: [kɛˈsɔ̃ːs]
- Kofferdam