duur
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
Betekenisse:
'n Volledige tydperk van begin tot einde.
-
- As jy in 'n teater is, is dit goeie maniere om jou selfoon vir die duur van die vertoning af te skakel.
Vertalings
Byvoeglike naamwoord
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | duur | duur | duurs | |
| Vergrotend | duurder | duurders | ||
| Oortreffend | duurste | |||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| duur een | dures | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | die duurste | |||
| Intensiewe vorm | ||||
| peperduur | ||||
Betekenisse:
Met 'n hoë koste, veral in geld.
-
- Hierdie winkel se klere is duur.