volg
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | volg |
| Verlede Tyd | ek | het gevolg |
| Verdere vervoegings: volg (vervoeging) | ||
Selfstandige werkwoord
Oorganklik
Uitspraak:
- IPA: teenwoordige tyd: [foɫχ]; verlede tyd: [χəˈfoɫχ]
Met Arabiese letters:
- teenwoordige tyd: فَُولْخْ ; verlede tyd: خِفَُولْخْ
Spelling tot 1909:
- teenwoordige tyd: folg; verlede tyd: gefolg
Betekenisse:
- Naloop; agternaloop.
- Begryp, snap.
- Handel na.
- Voortvloei uit.
- Langs loop, gaan.
- Daarna, later kom.
- Naboots.
- Bywoon, loop.