Basjkiers
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Basjkiers | — |
- IFA: [baʃkirs], attributief: [baʃkirsə]
- (taal) ’n Turkse taal met baie dialekte; word gepraat in dele van Rusland, Oesbekistan en Kazachstan.
- ISO 639-1: ba
- ISO 639-2: bak
- ISO 639-3: bak
| Vertalings: Basjkiers | |||
|---|---|---|---|
| |||
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Basjkiers | Basjkierse | |
- Van, betreffende ’n Turkse etniese groep wat hoofsaaklik in die Russiese republiek Basjkortostan woon.
| Vertalings: Basjkiers | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Basjkiers.