Gaan na inhoud

Jakobus

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  Jakobus     —  
IPA: ['jakobus]
Die 20ste boek in die Nuwe Testament van die Bybel.
Jakobus is 'n brief aan die twaalf stamme wat oor die wêreld versprei is, waarin hulle praktiese wysheid en leiding meegedeel word, sodat hulle in die sondige wêreld en onder verdrukking in die Christelike lewenswandel kan volhard.

    Vertalings

  Vertalings:    Jakobus
Deens: Jakob(da)
Duits: Jakobus(de)
Engels: James(en)
Fins: Jaakob(fi)
Frans: Jacques(fr)
Ido: Iakobus(io)
Italiaans: Giacomo(it)
Katalaans: Jaume(ca)
Latyn: Iacobus(la)
Lets: Jēkaba(lv)
Litaus: Jokūbo laiškas
Nederlands: Jacobus(nl), Jaap(nl), Jakobus(nl)
Noors: Jakob(no)
Pools: List Jakuba(pl)
Portugees: Tiago(pt)
Roemeens: Iacob(ro)
Slowaaks: Jakubov(sk)
Sloweens: Jakob(sl)
Spaans: Santiago(es)
Sweeds: Jakob(sv)
Tagalog: Santiago(tl)
Tsjeggies: Jakubův(cs)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Jakobus.