Proto-Skandinawies

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Spring na: navigasie, soek

Afrikaans (af)

Open book 01.png Byvoeglike naamwoord


Byvoeglike naamwoord
Predikatief   Proto-Skandinawies  
Attributief   Proto-Skandinawiese  
Partitief   Proto-Skandinawies  
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  Proto-Skandinawiese     Proto-Skandinawieses  
Intensiewe vorm
   


Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA:
byvoeglik: predikatief: [ˈpruə̯tu skɑndəˌnɑːvis], attributief: [ˈpruə̯tu skɑndəˌnɑːvisə], partitief: [ˈpruə̯tu skɑndəˌnɑːvis]

gesubstantiveer: [ˈpruə̯tu skɑndəˌnɑːvisə], meervoud: [ˈpruə̯tu skɑndəˌnɑːvisəs]

Write.svg Met Arabiese letters:

byvoeglik: predikatief: پْرُوَتُو سْكَنْدِنَاڤِیسْ , attributief: پْرُوَتُو سْكَنْدِنَاڤِیسِى , partitief: پْرُوَتُو سْكَنْدِنَاڤِیسْ
gesubstantiveer: پْرُوَتُو سْكَنْدِنَاڤِیسِى , meervoud: پْرُوَتُو سْكَنْدِنَاڤِیسِسْ

Nuvola apps ksig.png Spelling tot 1909:

byvoeglik: predikatief: *Prótó-Skandináwies, *Pró-tó Skandináwies, *Prótó-Skandináwiis, *Pró-tó Skandináwiis; attributief: *Prótó-Skandináwise, *Pró-tó Skandináwise; partitief: *Prótó-Skandináwies, *Pró-tó Skandináwies, *Prótó-Skandináwiis, *Pró-tó Skandináwiis
gesubstantiveer: *Prótó-Skandináwise, *Pró-tó Skandináwise; meervoud: *Prótó-Skandináwises, *Pró-tó Skandináwises

Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

Van, betreffende die Proto-Skandinawiese dialekgroep.

Nuvola apps noatun.png Sinonieme:

Oernoors, Proto-Noors

Gnome-globe.svg Vertalings


Afrikaans (af)

Open book 01.png Selfstandige naamwoord


Enkelvoud Meervoud
  Proto-Skandinawies      
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
       


Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA: [ˈpruə̯tu skɑndəˌnɑːvis]

Write.svg Met Arabiese letters:

پْرُوَتُو سْكَنْدِنَاڤِیسْ

Nuvola apps ksig.png Spelling tot 1909:

*Prótó-Skandináwies, *Pró-tó Skandináwies, *Prótó-Skandináwiis, *Pró-tó Skandináwiis

Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

'n Noord-Germaanse dialekgroep vanaf 200 wat ongeveer 550 ontwikkel het tot die Gemeenskandinawiese dialekgroep.

Nuvola apps noatun.png Sinonieme:

Oernoors, ouer Oernoors, Proto-Noors

Gnome-globe.svg Vertalings