Taiwannees
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Taiwannees | Taiwannese | |
- IPA: [tɑɪ̯wɑˈniə̯s], attributief: [tɑɪ̯wɑˈniə̯sə]
- تَایْوَنَِیسْ , attributief: تَایْوَنَِیسِی
- Van, betreffende die Taiwannese; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Taiwan.
| Vertalings: Taiwannees | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Taiwannees | Taiwannese |
- تَایْوَنَِیسْ meervoud: تَایْوَنَِیسِی
- Inwoner, burger van Taiwan.
| Vertalings: Taiwannees | |||
|---|---|---|---|
|
| ||
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Taiwannees | — |
- IPA: [tɑɪ̯wɑˈniə̯s]
- تَایْوَنَِیسْ
- 'n Sjinees-Tibettaanse taal wat tot die Suid-Min dialekgroep behoort en op Taiwan gepraat word.
| Vertalings: Taiwannees | |||
|---|---|---|---|
|
|||
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Taiwannees.