Titus
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Titus | — |
- IPA: ['titus]
- Sewentiende boek van die Nuwe Testament van die Bybel.
- Die brief is gerig aan Titus, 'n bekeerling uit die heidenasies, wat op Kreta die gemeentes moes organiseer en manne wat onberispelik van gedrag is, as ouderlinge aanstel.
| Vertalings: Titus | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Titus.