omgewingsbesoedeling
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| omgewingsbesoedeling | — |
- IPA: [omˈχiə̯vəŋsbəˌsudələŋ, omˈçiə̯vəŋsbəˌsudələŋ]
- اَُومْ خَِیڤِڠْسْ بِسُودِلِڠْ
- Besoedeling van die omgewing; skade wat aan die natuurlike omgewing deur die inbring van vreemde stowwe aangerig word.
- Feit is dat die Europeërs oor die algemeen veel verder gevorder is met die bekamping van omgewingsbesoedeling as Suid-Afrika.[1]
| Vertalings: omgewingsbesoedeling | |||
|---|---|---|---|
|
| ||
- ↑ Die Burger, 11 Junie 2009.