blindederm
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| blindederm | blindederms |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| blindedermpie | blindedermpies |
- blin•de•derm
- Blindedermontsteking (appendisitis) is die ontsteking van die blindederm, wat op 'n appendisektomie (uithaal van die blindederm) kan uitloop.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor blindederm.