dunderm
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| dunderm | dunderms |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| dundermpie | dundermpies |
- dun•derm
- Die dunderm is die langste deel van die spysverteringstelsel, maar is dunner as die dikderm.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor dunderm.