anus
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| anus | anusse |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| anussie | anussies |
- Van Latyn: ānus (ring).
- anus
- Die meeste lewende wesens, van sywurms tot olifante en mense, het 'n buisagtige derm, met 'n mond aan die een punt en 'n anus aan die ander.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor anus.