dikderm
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| dikderm | dikderms |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| dikdermpie | dikdermpies |
- dik•derm
- Die dikderm is ongeveer 1.5 meter (5 voet) lank en verbind die dunderm met die rektum en die anus.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor dikderm.