Gaan na inhoud

rektum

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Spysverteringstelsel van die mens. 1=slukderm (esofagus), 2=maag, 3=dunderm, 4=blindederm, 5=sekum, 6=dikderm, 7=rektum, 8=anus.
Enkelvoud Meervoud
  rektum     rektums  
Van Latyn: rectum intestinum, (reguit ingewande).
rek•tum
(anatomie) Die finale, reguit gedeelte van die dikderm in sekere soogdiere wat in die anus eindig.
Die menslike rektum is sowat 12 cm lank.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: rectum(en)
Nederlands: endeldarm(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor rektum.