buike
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
buik | buike |
- Sedert die 8ste eeu in Oudnederlands opgeteken as uuasbugo ("romp in die gras"). Dit kan as Proto-Germaans *buk gerekonstrueer word, maar buite Germaans ontbreek dit in Proto-Indo-Europees. Dit is waarskynlik 'n substraatwoord.[1] .
- bui•ke
- Deur die jare het ek los werkies gedoen – stokke opgetel, gekook vir vroue wie se buike baie babas voortgebring het.[2]
Vertalings: buike | |||
---|---|---|---|
- ↑ Etymologiebank (nl)
- ↑ Die dag toe ek Jesus ontmoet het Frank Viola, Mary DeMuth Christelike Uitgewersmpy, 2016, ISBN 1-4316-1622-2, ISBN 978-1-4316-1622-0