despoot
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| despoot | despote |
- As despot of despos "Bisantynse leier" uit Middelnederlands bekend sedert 1275. Dit was 'n Latynse leenwoord wat self teruggaan op die Griekse despótēs van Aristoteles (van *dems-pótēs: heer van die huis). Die moderne negatiewe betekenis kom van die Franse rewolusie en is as despooten of despoot sedert 1804 in Nederlands opgeteken. [1]
- des•poot
- (politiek) 'n Onderdrukkende alleenheerser.
- Heerssugtige persoon of instituut.
- Konstantyn Pawlowitsj is in Rusland as dapper beskou, maar in Pole is hy as ’n tiran en wrede despoot gesien.
- Die boek gee ’n treffende uitbeelding van die kontras tussen die despoot se kindervrese en sy later onmenslike optrede.
| Vertalings: despoot | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | despoot m | despoten |
- Hulp:IPA: [dɛs.ˈpot]
-
(lêer)
- (politiek) Despoot
- (geskiedenis) Die leier van Bisantynse state soos Epirus.
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 7
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Politiek in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 7
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Politiek in Nederlands
- Geskiedenis in Nederlands