diens
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| diens | dienste |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| diensie | diensies |
-
(lêer)
- Betrekking; werk verrig of hulp verleen.
- 'n Diensverlenende instansie; die werk wat 'n spesifieke afdeling of organisasie lewer.
- 'n Militêre of maatskaplike verpligting uitvoer; diensplig.
- 'n Kerk- of ander gewyde diens.
- Watter suster is tans aan diens? Hy het al 20 jaar diens. Ons sal nog mense in diens moet neem.
- Die weerdiens is maar power. Mense wat noodsaaklike dienste verrig mag nie staak nie.
- Hy is vir militêre diens opgeroep.
- Aan die einde van die diens word die "Onse Vader" gesing.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor diens.
| Aanwysende voornaamwoord (nl) | ||
|---|---|---|
| Lidwoord | naby | veraf |
| de | deze | die |
| het | dit | dat |
| Verboë vorme (*verouderd) | ||
| dezes* | diens | |
| dezer* | dier | |
| dezen* | dien* | |
- Hulp:IPA: [dins]
-
(lêer)
- «Je kent Jan. Diens vader is overleden.»
- Jy ken Jan. Dié se pa is oorlede.
- Die woord is deels verouderd.
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 5
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 5
- Woorde in Nederlands
- Aanwysende voornaamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands