die
Voorkoms
(Aangestuur vanaf dié)
Lidwoord |
---|
die |
- Hulp:IPA: [di]
-
(lêer)
- دِي
- di
- Bepaalde lidwoord wat gebruik word om na iets bepaalds te verwys (kyk ook na die onbepaalde lidword 'n).
- Die kind speel in die tuin.
- Die potlood is myne.
Vertalings: die | |||
---|---|---|---|
|
|
Enkelvoud | Manlik | Vroulik | Onsydig |
---|---|---|---|
Nominatief | der | die | das |
Genitief | des | der | des |
Datief | dem | der | dem |
Akkusatief | den | die | das |
Meervoud | Alle geslagte | ||
Nominatief | die | ||
Genitief | der | ||
Datief | den | ||
Akkusatief | die |
- IPA:
- Die, nominatief en akkusatief meervoud van die bepaalde lidwoorde der, die en das.
- Die, nominatief en akkusatief enkelvoud van die bepaalde vroulike lidwoord.
- Betreklike voornaamwoord
- Nominatief en akkusatief meervoud; wie, wat
- Nominatief en akkusatief vroulik; wie, wat
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | I | die |
he, she, it | dies | |
Verlede Tyd | died | |
Verlede Deelwoord | died | |
Teenwoordige Deelwoord | dying | |
Verdere vervoegings: die (vervoeging) |
- IPA: Suid-Afrikaans: [daː]
- Brits: [dʌɪ̯]
- Amerikaans: [daɪ̯]
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
die | dies |
m | v | o | mv | |
---|---|---|---|---|
nominatief | die | die | dat | die |
genitief | des | der | des | der |
datief | dien | der | dien | dien |
akkusatief | dien | die | dat | die |
- Die; nominatief van die manlike bepaalde lidwoord enkelvoud
- Nominatief en akkusatief van die vroulike bepaalde lidwoord enkelvoud
- Nominatief en akkusatief van die bepaalde lidwoord meervoud
Aanwysende voornaamwoord (nl) | ||
---|---|---|
Lidwoord | naby | veraf |
de | deze | die |
het | dit | dat |
Verboë vorme (*verouderd) | ||
dezes* | diens | |
dezer* | dier | |
dezen* | dien* |
- «Wil je die rode wijn of deze witte wijn?»
- Wil jy daardie rooi wyn of hierdie wit wyn?
- Aanwysende voornaamwoord manlik en vroulik enkelvoud asook meervoud.
- «De wijn die je opengemaakt hebt, is erg lekker.»
- Die wyn wat jy oopgemaak het, is baie lekker.
- Betreklike voornaamwoord manlik en vroulik enkelvoud asook meervoud, die sogenoemde de-woorde.
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 3
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Lidwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Woorde in Duits
- Betreklike voornaamwoorde in Duits
- Woorde in Engels van lengte 3
- Woorde in Engels
- Werkwoorde in Engels
- Woorde in Interlingue
- Woorde in Middelnederlands
- Lidwoord in Middelnederlands
- Woorde in Nederlands van lengte 3
- Woorde in Nederlands
- Aanwysende voornaamwoorde in Nederlands