dien

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  dien 
Verlede Tyd  ek   het gedien        

Werkwoord

    Betekenisse

  1. Werk vir; in diens wees van.
  2. Lid wees van ('n raad, komitee, bestuur, ens).
  3. Geskik vir 'n bepaalde toepassing.
  4. 'n Afslaan in tennis of pluimbal.

    Voorbeeldsinne

  1. Hy dien as 'n sersant in die weermag.
  2. Sy dien op die skoolraad.
  3. Dit dien die doel waarvoor dit ontwerp is.
  4. Die tennisspeler maak 'n voetfout as hy dien.

    Vertalings

  Vertalings:   1-3. Werk vir; lid wees van; geskik wees vir
Engels: serve(en)
Nederlands: dienen(nl)
  Vertalings:   4. Afslaan
Engels: serve(en)
Nederlands: serveren(nl)


Middelnederlands (dum)

m v o mv
nominatief die die dat die
genitief des der des der
datief dien der dien dien
akkusatief dien die dat die

Lidwoord

    Betekenisse

  1. Die; datief en akkusatief van die manlike bepaalde lidwoord enkelvoud
  2. Datief van die onsydige bepaalde lidwoord enkelvoud
  3. Datief van die bepaalde lidwoord meervoud

    Eienskappe

Die woord fungeer ook as aanwysende voornaamwoord.


Nederlands (nl)

Uitspraak

Hulp:IPA: [din]
   
(lêer)

Werkwoord

    Betekenisse

  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van dienen
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van dienen
  3. gebiedende wys van dienen

    Voorbeeldsinne

1.: Ik dien.
2.: Dien je?
3.: Dien!
Aanwysende
voornaamwoord
(nl)
Lidwoord naby veraf
de deze   die 
het  dit  dat  
Verboë vorme (*verouderd)
dezes* diens
dezer* dier*
dezen dien*

Aanwysende voornaamwoord

    Betekenisse

  1. (verouderd) Daardie; Aanwysende voornaamwoord datief manlik/onsydig en akkusatief manlik van die.
  2. (verouderd) Wat; Betreklike voornaamwoord akkusatief manlik van die.

    Voorbeeldsinne

met alle gevolgen van dien
met dien verstande
te dien aanzien
te dien einde
van dien aard

    Afgeleide woorde

indien