du

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Sien ook

Frans (fr)

Woord
du

Uitspraak

Hulp:IPA: [dy]
   
(lêer)

Voorsetsel

    Betekenisse

Sametrekking van de en die manlike lidwoord le: van die.

    Voorbeeldsinne

«Ça dépend du temps.»
Dit hang van die weer af.

    Antonieme

de la

    Verwante woorde

de l' -- die vorm voor woorde wat met 'n klinker of 'n stomme h begin.

Lidwoord

    Betekenisse

Paritiewe lidwoord vir ontelbare manlike selfstandige naamwoorde. (In Afrikaans ontbreek gewoonlik die lidwoord).

    Voorbeeldsinne

«Du café, s'il vous plait!»
Koffie asseblief!

    Antonieme

de la

    Verwante woorde

de l' -- die vorm voor woorde wat met 'n klinker of 'n stomme h begin.

    Homofone

, due, dues, dus, dûs


Middelnederlands (dum)

Enkelvoud
Naamval 1ste 2e 3e m 3e v 3e o
Nom. ic du -tu hi -i si -se het -(e)t
Gen. mijns dijns sijns -(e)s haer -ere, -re, -er -(e)s
Dat. mi di hem -em, -en haer -ere, -re, -er hem
Akk. mi di hem -en, -ene, ne haer -se het -(e)t
Meervoud
Naamval 1ste 2e 3e
Nom. wi ghi -i si -se
Gen. onser uwer haer -ere, -re, -er
Dat. ons u hem, hen -en
Akk. ons u hem, hen -se

Uitspraak

Hulp:IPA: [dy]

Voornaamwoord

    Betekenisse

Persoonlike voornaamwoord tweede persoon enkelvoud nominatief: jy

    Eienskappe

Die voornaamwoord "du" is net gebruik vir kinders, mense met 'n laer status en in intieme gesprekke. Die meervoud ghi is dikwels gebruik in formele omstandighede