eeu
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| eeu | eeue |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| eeutjie | eeutjies |
-
(lêer)
- 'n Periode van een-honderd (100) jaar.
- Die gebou is 'n eeu oud.
- Ons leef in die een-en-twintigste eeu.
- millennium, eeufees
| Vertalings: eeu | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor eeu.