week
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | week | week | weeks | |
| Vergrotend | weker | wekers | ||
| Oortreffend | weekste | |||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| weekste | ||||
- Hulp:IPA: [viə̯k]
-
(lêer)
- stellend: predikatief: ڤَِیكْ , attributief: ڤَِیكْ , partitief: ڤَِیكْسْ
- vergrotend: ڤَِیكِرْ , partitief: ڤَِیكِرْسْ
- oortreffend: ڤَِیكْسْتِی
- stellend: predikatief: week, attributief: week, partitief: weeks
- vergrotend: wéker, partitief: wékers
- oortreffend: weekste
- Sag, teer.
- Teergevoelig.
- Swak.
| Vertalings: week | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| week | weke |
- Tydperk van sewe dae.
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| week |
- Handeling van week.
- In die week sit: Laat week.
| Vertalings: week | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | week |
| Verlede Tyd | ek | het geweek |
| Verdere vervoegings: week (vervoeging) | ||
- Sag maak in 'n vloeistof, deurdrenk.
| Vertalings: week | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor week.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | week | weeks |
- IPA: Suid-Afrikaans:, Brits:, Amerikaans: [wiːk], meervoud: [wiːks]
- (Verouder:) sennight
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | week v | weken |
| Verkleinwoord | weekje | weekjes |
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Byvoeglike naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Woorde in Engels van lengte 4
- Woorde in Engels
- Selfstandige naamwoorde in Engels
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands