uur
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| uur | ure |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| uurtjie | uurtjies |
- Hulp:IPA: [yr]
- 'n Eenheid waarmee tyd gemeet word, gelyk aan 1/24ste van die omwenteling van die Aarde.
- Tydstip, oomblik.
- 'n Dag bestaan uit 24 uur.
- Dit is nou presies vyf uur.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor uur.