eis
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| eis | eise |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| eisie | eisies |
- Die werkwoord is sedert 1240 in Middelnederlands as eisgen opgeteken, die naamwoord sedert 1265/70 as eisch. Van Proto-Germaans *aiskōn-, dalk van Proto-Indo-Europees *h2eis-sko- (wens, begeer).[1]
-
(lêer)
- eis
- Dwingende vraag, vraag om reg
- Hier is vier eenvoudige stappe om te volg om te verseker dat u eise vinnig betaal word.[2]
| Vertalings: eis | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | eis |
| Verlede Tyd | ek | het geëis |
| Teenwoordige deelwoord | eisend | |
| Verlede deelwoord | geëiste | |
- Dwingend om reg vra
- Die vooraanstaandes was baie eisend om die heel beste sitplekke in te neem by die samekoms van belangrike mense.[3]
| Vertalings: eis | |||
|---|---|---|---|
☞ 𐌴𐌹𐍃