Van die Nederlandse verkleinwoord erwtje. Die naamwoord se meervoud is sedert 1240 uit Middelnederlands bekend as erweten. Van Proto-Germaans*arwa-it-. Die eerste deel *arwa- word in Latyn as ervum en Grieks (Oud-)erebinthos teruggevind, maar is dalk 'n leenwoord uit 'n nie-Indo-Europese taal.[1]
Kruis jij groot en klein ertjies, dan is die nakomelinge van die kruising net maar groot ertjies; saai jij nou die groot ertjies, dan krij jij met die naaste oes groot en klein ertjies in die verhouding van drie tot een.[2]