Gaan na inhoud

fluïed

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  fluïed    fluïede  
flu•ïed
IPA: [fluïedˈ]
'n Stof wat eienskappe van vloeibaarheid openbaar, soos gasse, vloeistowwe, plasmas en vastestowwe wat bv. as klein, los korrels voorkom en dus kan vloei.
Elke fluïed het ander eienskappe.

    Sinonieme

vloeier

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels fluid(en)
Nederlands fluïdum(nl)
Russies жидкость(ru)
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   fluïed    fluïde    fluïdies    
Vergrotend   meer fluïed    meer fluïdies  
Oortreffend   mees fluïdies(e)    
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  fluïdiese    fluïdieses    
Bywoord
Oortreffend   fluïdieste   
Intensiewe vorm
superfluïed, superfluïdies
1. Wat vloeibaar is.
2. Wat geredelik en vinnig kan verander.
1. Omdat die materiaal so fluïdies was, kon ons dit uitpomp.
2. Die was 'n uiters fluïde tyd in die politiek.

    Sinonieme

vloeibaar

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels fluid(en)
Nederlands vloeibaar(nl)