gehoorbeentjie
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| gehoorbeentjie | gehoorbeentjies |
- ge•hoor•been•tjie
- (anatomie) Een van drie klein beentjies wat deel van 'n soogdier se middeloor is.
- Die oortrom skei die buite-oor van die middeloor en die gehoorbeentjies – die drie kleinste, mees delikate bene in jou liggaam.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|