gesoek
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | soek |
| Werkwoordelik | gesoek |
| Naamwoordelik | gesoek, gesoekte gesog, gesogte |
| Negatief | ongesog, ongesogte |
- 1. Hy het 'n hotel gesoek
- 2. Vermiste vrou word gesoek.
- 3. Ek is moeg gesoek.[1]
- ↑ Die Boodskap (eBoek): Die Bybel in hedendaagse Afrikaans Jan van der Watt, Stephan Joubert Christelike Uitgewersmpy, 2002 ISBN 143161114X, ISBN 9781431611140